Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Afdeling soldate uit die stam van Benjamin was saam met hom, en ook Siba, die bestuurder van Saul se eiendomme, saam met sy vyftien seuns en twintig slawe. Hulle het hulle na die Jordaanrivier gehaas om voor die koning daar te wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:17 in konteks