Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Is die jong man Absalom veilig?” vra die koning. Die Kussiet het geantwoord: “Mag dit met al u vyande en met almal wat met bose planne teen u in opstand kom, gaan soos met daardie jong man.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:32 in konteks