Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid en sy geselskap by Bagurim aankom, kom ’n man uit die dorp en vloek hulle so ver as wat hy gaan. Sy naam was Simeï, seun van Gera en ’n lid van Saul se familie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:5 in konteks