Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“O, so!” sê die koning vir Siba. “Alles wat Mefiboset besit, gee ek nou vir jou!”“Ek buig voor u in dankbaarheid, my heer die koning,” antwoord Siba. “Mag ek altyd u guns geniet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:4 in konteks