Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid was net oor die kruin van die heuwel toe Siba, die bestuurder van Mefiboset se eiendom, hom onverwags teëkom. Hy het twee donkies by hom gehad, gelaai met 200 brode, 100 trosse rosyntjies, 100 houers vrugte en ’n sak vol wyn.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:1 in konteks