Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook vir Agitofel, een van Dawid se raadgewers wat in Gilo gewoon het, laat haal waar hy besig was om te offer. Kort voor lank het al hoe meer mense hulle by Absalom aangesluit sodat die sameswering al groter afmetings aangeneem het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:12 in konteks