Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal jou sê wat jy moet doen,” sê Jonadab. “Gaan lê in die bed en maak of jy siek is. Wanneer jou pa kom kyk hoe dit gaan, vra hom: ‘Laat Tamar asseblief kom om vir my iets te ete te bring. Sy moet dit voor my oë voorberei sodat ek dit uit haar hande kan eet.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:5 in konteks