Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haar broer Absalom het haar gevra: “Was Amnon by jou? Wees nou eers stil, my suster. Aangesien hy jou broer is, moet jy jou nie daaroor ontstel nie.” Daarna het Tamar as ’n eensame vrou in Absalom se huis gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:20 in konteks