Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weereens het die Arameërs voor die Israeliete gevlug. Hierdie keer het Dawid se magte 700 soldate op strydwaens en 40 000 perderuiters doodgemaak. Hy het ook Sobak, die bevelvoerder van die leër, gewond sodat hy gesneuwel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:18 in konteks