Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid hoor wat aan die gang was, het hy die hele Israel opgeroep, die Jordaan oorgesteek en die leër na Gelam gelei. Die Arameërs het stelling ingeneem en Dawid aangeval.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:17 in konteks