Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Ammoniete sien dat die Arameërs op die vlug geslaan het, het hulle ook vir Abisai gevlug en in die stad gaan skuil. Hierna het Joab na Jerusalem toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:14 in konteks