Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

toe daar op die derde dag ’n man van Saul se kamp af aankom. Sy klere was geskeur en daar was grond op sy kop as teken van rou. Toe hy by Dawid kom, val hy in eerbied voor hom op die grond.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:2 in konteks