Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die priesters se take bepaal volgens die voorskrifte van sy pa Dawid. Hy het ook die Leviete beveel om volgens voorskrifte die volk te lei in die lofprysings. Hulle moes ook die priesters bystaan in hulle daaglikse pligte. Hy het ook die poortwagters volgens hulle afdelings aangestel soos Dawid, die man van God, beveel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:14 in konteks