Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offerandes het van dag tot dag gewissel volgens die opdragte wat Moses gegee het. Offers is gewy op die Sabbatte, by nuwemaan en die drie jaarlikse feeste, naamlik die Fees van die Ongesuurde Brood, die Fees van die Weke en die Huttefees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:13 in konteks