Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die agtste dag het hulle ’n feestelike byeenkoms gereël, want hulle het die wyding van die altaar sewe dae lank gevier. Daarna het hulle vir nog sewe dae die Huttefees gevier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:9 in konteks