Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die einde van die feesvierings het Salomo die mense huis toe gestuur, op die drie en twintigste dag van die sewende maand. Hulle was almal bly en vol vreugde omdat die Here so goed was vir Dawid, Salomo en sy volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:10 in konteks