Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hele volk van Israel sien hoe die vuur en die heerlikheid van die Here op die tempel neerdaal, het hulle met die gesig op die grond neergeval en die Here aanbid en geprys: “Hy is goed!Sy goedheid duur vir altyd!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:3 in konteks