Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy gebid: “Here, God van Israel, in die hemel of op die hele aarde is daar geen God soos U nie. U bly getrou aan u verbond en het u troue liefde betoon aan almal wat U heelhartig met ywer dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:14 in konteks