Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ’n bronsplatform van twee en ’n half meter lank, twee en ’n half meter breed en een en ’n half meter hoog gemaak. Dit het in die middel van die voorhof van die tempel gestaan. Hy het op die platform voor die hele gemeente gestaan, en gekniel met sy hande hemelwaarts uitgestrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:13 in konteks