Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die trompetspelers en sangers het saam as eenheid opgetree met lofsang en dank aan die Here. Met begeleiding van trompette, simbale en ander instrumente, het hulle gesing en met hierdie woorde die Here geprys:“Hy is goed!Sy troue liefde duur vir altyd!”Op daardie oomblik het ’n wolk die tempel van die Here gevul.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:13 in konteks