Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete wat musikante was, Asaf, Heman, Jedutun, saam met hulle seuns en broers, het oos van die altaar gestaan. Hulle het fyn linneklere aangehad en op simbale, harpe en liere gespeel. By hulle was daar 120 priesters wat op trompette geblaas het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:12 in konteks