Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die waterbak het gerus op ’n basis van twaalf beelde van beeste wat almal buitentoe kyk. Drie het noord gekyk het, drie wes, drie suid en drie oos. Die waterbak het bo-op hulle gerus, met hulle agterkante onder die bak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:4 in konteks