Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die potte, skoppe en vurke, en al die tempelgereedskap. Hiram het al hierdie voorwerpe vir die tempel van die Here van gepoleerde brons gemaak net soos koning Salomo gevra het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:16 in konteks