Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat koning Kores van Persië sê: Die Here, die God van die hemel, het al die koninkryke op die aarde aan my gegee. Hy het my aangestel om vir Hom ’n tempel in Jerusalem in Juda te bou. Elkeen van julle wat deel is van sy volk, mag teruggaan. Mag die Here met hom wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:23 in konteks