Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar koning Neko het vir hom die volgende boodskap gestuur: “Daar is tog geen geskil tussen ons nie, koning van Juda! Ek wil nie vandag teen jou veg nie, maar net teen die huis met wie ek oorlog voer. God het gesê ek moet gou maak! Moenie inmeng met God wat met my is nie, want Hy sal jou vernietig.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:21 in konteks