Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Josia die tempel herstel het, het koning Neko van Egipte met sy leër uit Egipte opgetrek om by Karkemis aan die Eufraatrivier te veg. Josia het met sy leër teen hom opgetrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:20 in konteks