Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die agtiende jaar van sy regering, nadat hy die land en die tempel gereinig het, het Josia vir Safan, seun van Asalja, Maäseja, die goewerneur van Jerusalem, en Joag seun van Joahas die koninklike geskiedskrywer, gestuur om die tempel van die Here sy God te herstel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:8 in konteks