Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toegesien dat die altare vir die Baälbeelde afgebreek en hulle wierookaltare vernietig word. Hy het ook die Asjerapale, en die gesnede en die gegote beelde stukkend geslaan en fyngemaal. Dit is oor die grafte gestrooi van dié wat hulle aanbid het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:4 in konteks