Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Josia al die afskuwelike afgode uit die hele land van Israel verwyder en elkeen wat daar in Jerusalem byeen was, verplig om die Here hulle God te dien. Gedurende die res van sy lewe het hulle nie afgewyk van die eise van die Here die God van hulle voorouers nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:33 in konteks