Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het by die pilaar, sy plek van gesag, gaan staan en die verbond in die teenwoordigheid van die Here hernu. Hy het ’n verbond met die Here gesluit en onderneem om sy opdragte, eise en voorskrifte met hart en siel te gehoorsaam deur die bepalings van die verbond na te kom soos dit in die boekrol geskryf is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:31 in konteks