Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan na die tempel toe en praat met die Here namens my en namens die hele oorblyfsel van Israel en Juda. Raadpleeg Hom oor die inhoud van die boekrol wat gekry is. Die Here se toorn is uitgestort oor ons omdat ons voorouers nie gehoorsaam was aan die woord van die Here nie. Ons het nie gedoen soos wat in hierdie rol geskrywe is nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:21 in konteks