Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook geld gegee waarmee timmermanne en messelaars gekapte klip vir die mure kon koop, asook timmerhout vir die balke van die geboue. Ook die dele wat vroeëre konings van Juda toegelaat het om te verval, het hulle weer herstel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:11 in konteks