Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In alles wat hy onderneem het ter bevordering van die diens in die tempel van God, en sy gehoorsaamheid aan die gebooie en bevele, het Hiskia met sy hele hart sy God gedien. Daarom was hy baie suksesvol.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:21 in konteks