Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia het die priesters en Leviete in afdelings ingedeel, elkeen volgens die aard van sy werk as priester en Leviet. Hulle moes sorg vir die brandoffers en maaltydoffers, die kultiese diens verrig, en sorg vir danksegging en lofprysing in die poorte van die Here se tempel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:2 in konteks