Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die feesvierings verby was, het die Israeliete wat dit bygewoon het na die verskillende dorpe in Juda, Benjamin, Efraim en Manasse gegaan. Hulle het die heilige pilare stukkend geslaan, die Asjerapale afgekap en die heidense heiligdomme en altare verwyder. Daarna het die Israeliete na hulle wonings in hulle eie dorpe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:1 in konteks