Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die voorkant van die tempel het Salomo twee pilare van sewentien en ’n half meter hoog opgerig. Elkeen het ’n kapiteel bo-op gehad van twee en ’n half meter.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:15 in konteks