Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vlerke van die gerubs wat langs mekaar gestaan het, was saam tien meter lank. Een vlerk van die eerste gerub het die muur geraak. Die ander vlerk het aan die vlerk van die tweede gerub geraak. Altesaam was die een se vlerkspan vyf meter lank.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:11 in konteks