Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het toe begin om die tempel van die Here in Jerusalem op die Moriaberg te bou, daar waar die Here aan Salomo se pa Dawid verskyn het. Die tempel is gebou op die dorsvloer van Arauna die Jebusiet, op die plek wat Dawid uitgekies het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:1 in konteks