Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook die deure na die voorportaal gesluit en die lampe doodgemaak. Hulle het opgehou om wierook te brand en om brandoffers in die heiligdom van die God van Israel te bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:7 in konteks