Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete! Reinig julleself en reinig die tempel van die Here, die God van julle voorouers. Verwyder alles wat besoedel is uit die tempel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:5 in konteks