Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het sewe beeste, sewe ramme, sewe lammers en sewe bokramme as sonde-offer vir die koninkryk, vir die tempel en vir Juda gebring. Die koning het die priesters wat uit die geslag van Aäron was, beveel om die diere op die altaar van die Here te offer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:21 in konteks