Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete het toe dadelik aan die werk gespring. Uit die familiegroep Kehat: Magat seun van Amasai, en Joël seun van Asarja. Uit die familiegroep Merari: Kis seun van Abdi, en Asarja seun van Jehallelel. Uit die familiegroep Gerson: Joag seun van Simma, en Eden seun van Joag.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:12 in konteks