Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het oorlog teen die Filistyne verklaar en die mure van Gat, Jabne en Asdod afgebreek. Daarna het hy nuwe dorpe in die omgewing van Asdod en in ander dele van die Filistynse gebied gebou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:6 in konteks