Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ussia het gesterf. Hy is begrawe in ’n begraafplaas van die konings, maar nie in die familiegraf nie, omdat hy melaats was. Sy seun Jotam het in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:23 in konteks