Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe hy magtig geword het, het hy ook hoogmoedig geword. Dit het tot sy ondergang gelei. Hy het teen die Here sy God gesondig deur in die tempel van die Here te gaan en self wierook op die altaar te brand.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:16 in konteks