Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amasia wou egter nie luister nie, want die Here het dit so bewerk om hom in Joas se mag oor te gee omdat hy die gode van Edom aanbid het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:20 in konteks