Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag baie trots wees omdat jy Edom verslaan het, maar my advies is dat jy tuisbly. Hoekom moet jy moeilikheid soek wat vir jou en die mense van Juda onheil sal bring?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:19 in konteks