Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die sewende jaar van Atalia se regering het Jojada die priester besluit om op te tree. Hy het moed geskep en ’n ooreenkoms met vyf leërowerstes aangegaan: Asarja seun van Jerogam, Ismael seun van Joganan, Asarja seun van Obed, Maäseja seun van Adaja en Elisafat seun van Sikri.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:1 in konteks