Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu het Ahasia laat soek en hom gekry waar hy in Samaria weggekruip het. Hulle het hom na Jehu toe gebring en hy het hom ook doodgemaak. Ahasia het ’n behoorlike begrafnis gekry, want daar is gesê: “Hy was die kleinkind van Josafat, ’n man wat die Here met sy hele hart gedien het.” Daar was geen oorlewende lid van Ahasia se familie wat in staat was om die koninkryk te regeer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:9 in konteks