Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jehu besig was om oordeel oor Agab se koningshuis te voltrek, het hy afgekom op leiers van Juda en die seuns van Ahasia se bloedverwante wat Ahasia bygestaan het. Hy het hulle doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:8 in konteks